Locations » South Africa » Bothasig

Travel Experiences from Bothasig

Explore Bothasig (South Africa) from a traveler's point of view: find all travel blogs, photos and videos on Fuzzy Travel that were categorized under this location.

Blogs (4)

Barrydale - Huis
March 18, 2012 - Bothasig, South Africa
Ons het die laaste week by Warmwaterberg Spa in Barrydale spandeer.  Warmwaterberg is 'n warmwaterbron en is gelee 26km na Barrydale.  Daar is 3 swembaddens en die temperatuur wissel vanaf 25 grade celcuis tot 42 grade celcuis.  Ons het daar gaan rus en ontspan na al die opwinding en ryery in al die ander provinsies.  Na 5550 km se ryery het ons Saterdag (17 Maart) veilig tuis gekom en Maandag is dit terug werk toe/ 
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

Donderdag 16 Februarie
February 16, 2012 - Bothasig, South Africa
Ek sien dat Jack en Jill weet dat oubaas en ounooi vir n tydjie weggaan.  Hulle lek nie nou net hulle pote nie, maar dit bly sommer nou permanent in hulle monde.  Ek weet dat ons weer hopeloos te veel klere inpak.  Dit is mos vir die "net vir as ons" of dalk is die ware rede dat ons nie op al ons vakansie fotos in ons "tradisionele vakansieklere" moet wees nie.  Van ons vorige vakansiefotos lyk dit soms of ons net 3 stelle klere het.  Nog net 2 slapies dan vertrek ons.  Ons eerste...
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

VAN BOTHASIG TOT KRUGERWILDTUIN EN TERUG
February 14, 2012 - Bothasig, South Africa
  Hierdie jaar het ons vroeer met die beplanning en pakkery vir ons vakansie begin. Dit is elke jaar n rondhardlopery om alles in orde te kry. Aangesien ons kamp met n boswa - wanneer ons ver van die huis af toer - en op ander tye met die woonwa, is van die toerusting in die woonwa en die boswa moet van vooraf gepak word. Vanaf beddegoed tot kombuisware. En bo dit alles, moet ek ook toesien dat die koskaste by die huis ook gevul is, vir ons 'n huisoppassers en hondeoppassers....
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

Welkom!
February 14, 2012 - Bothasig, South Africa
Welkom by Wilna en Koos  Lourens se travel blog op Fuzzy Travel! Ons gebruik hierdie blad om ons reise en vakansies en ook plekke wat ons op ander tye besoek, aan te teken.  Sodoende kan ons gereeld daarna kyk wanneer ons terug verlang na al die wonderlike plekke wat ons besoek het en die ervarings wat ons ondervind het.  Julle is welkom om dit met ons te deel. So by all means, visit back soon to check out our latest journal entries, pictures, map and profile. If you want to get notified...
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

Map

Click on a pin to explore travel experiences from that location.

Loading...

Cape Town Durban Johannesburg Pietersburg Plettenberg Bay Pretoria Richards Bay Soweto Strand Wildernis

Do you also want a free travel blog on Fuzzy Travel? Register it now!