Locations » South Africa » Caledon

Travel Experiences from Caledon

Explore Caledon (South Africa) from a traveler's point of view: find all travel blogs, photos and videos on Fuzzy Travel that were categorized under this location.

Blogs (1)

CALEDON SPA
June 22, 2012 - Caledon, South Africa
 Die naweek van 22 - 24 Junie 2012 spandeer ek, Koos, Julia en George die naweek by Caledon Hotel en Spa. Caledon is ongeveer 1 en 'n halveer se ry vanaf Kaapstad en ons ry deur Somerset-Wes met die pragtige Hottentots Holland Berge op die agtergrond, oor Sir Lowry's pas en die prentjie mooi uitsig van Elgin, Grabouw en Houwhoek.  Op die agtergrond le die Klein Swart Berge en die omgewing is groen en skape met hul lammers, wei rustig langs die pad. Dit was 'n heerlike rustige naweek wat...
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

Map

Click on a pin to explore travel experiences from that location.

Loading...

Cape Town Durban Johannesburg Pietersburg Plettenberg Bay Pretoria Richards Bay Soweto Strand Wildernis

Do you also want a free travel blog on Fuzzy Travel? Register it now!