Locations » South Africa » Kruger National Park

Travel Experiences from Kruger National Park

Explore Kruger National Park (South Africa) from a traveler's point of view: find all travel blogs, photos and videos on Fuzzy Travel that were categorized under this location.

Showing blogs 1 - 5 of 7.

Blogs (7)

ROBERTSON: WACKY WINE 08 – 10 JUNIE 2012
June 13, 2012 - Kruger National Park, South Africa
 Die Wacky Wine fees vind jaarliks plaas in en om Robertson.  Hierdie jaar was dit die 10de fees en dit is die 4de een wat ons bywoon.  Die weervoorspelling voorspel baie koue toestande (07 - 16ºC) en ook rëen, maar nogtans besluit ons om te gaan.  Ons verlaat Bothasig op Vrydag om 09:30 en sluit aan by George en Julia wat vanaf Welgelegen vertrek.  Dit reën heelpad Roberson toe.  By ons aankoms op Skurwekop, het die meeste rëen bedaar en dit gee vir Koos en George kans om ons...
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

05 - 07 Maart - Onder Sabie - Forever Resort Swadi
March 7, 2012 - Kruger National Park, South Africa
05 Maart. Na gister se episode met die olifant, het koos weer vandag 'n onderonsie met 'n skaapskeerder slang gehad. Hy het water by 'n kraan gaan tap en toe val slang uit die bos uit en beland langs hom. Ek weet nie wie die grootste geskrik het nie. Koos of die slang. 06 Maart. Ons het vandag vertrek na Forever Resort Swadini. Net voor die uigang by die Orpen hek, het ons afgekom op 6 jakalsse wat besig was om aan 'n bokkarkas te vreet. Eintlik het 1 gevreet en hy het die ander 5 verjaag...
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

04 Maart Laer-Sabie tot Satara
March 4, 2012 - Kruger National Park, South Africa
Ons volgende kampeerplek in die kruger is Satara. Koos het vanoggend verdwaal in die Kruger. Ons moes ry vanaf Onder-Sabie in 'n noordelike rigting na Satara, maar nadat ons 2 ure op die pad is, beland ons by Krokodil Brug. Dit is heel aan die teenoorgestelde kant vanwaar ons moet wees. In plaas van Noord het ons Suid gery. Teen die geskatte tyd wat die Nasionale Park aandui, teen 50km per uur wat die maksimum spoed in die park is, neem dit 5 ure vanaf Krokodil Brug tot Satara. Ons is sowat...
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

03 Maart Laer-Sabie
March 3, 2012 - Kruger National Park, South Africa
Die wind waai vanoggend hier by Onder-Sabie. Volgens die weervoorspelling is 'n tropiese sikloon, Irena. in aantog en sal oor Mosambiek beweeg. Dit gaan blykbaar swaar reen teweeg bring oor die Laeveld in Mpumalanga en Limpopo. Ek gaan solank my reenjas en waterskoene uitpak en naby my hou. Tot dusver vind ek en Koos die Kruger Wildtuin teleurstellend. Veral omdat die mense wat reeds hier was nie uitgepraat kan raak oor hoe wonderlik dit hier is nie en aan ons gese het dat ons dit...
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

01 - 02 Maart 2012 Skukuza en Laer-Sabie
March 2, 2012 - Kruger National Park, South Africa
01 Maart. Dit is vannaand weereens 'n heerlike somersaand. Die weer in die Kruger is heerlik. Dit is warm hier, maar die hitte is verdraagsaam en dit is 'n ander hitte as in die Kaap. Ons het heerlik geeet aan die steak wat Koos murg sag gebraai het en die mushroomsous wat ek gemaak het. Dit is so heerlik hier buite tussen al die naggeluide. Dit is krieke, paddas en nou en dan ook hieannas. Riekkie, vir wie ons by Berg en Dal ontmoet het, het vroeer vannaand ge sms en laat weet dat daar...
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

Next blogs >>

Map

Click on a pin to explore travel experiences from that location.

Loading...

Cape Town Durban Johannesburg Pietersburg Plettenberg Bay Pretoria Richards Bay Soweto Strand Wildernis

Do you also want a free travel blog on Fuzzy Travel? Register it now!