Locations » South Africa » Velddrif

Travel Experiences from Velddrif

Explore Velddrif (South Africa) from a traveler's point of view: find all travel blogs, photos and videos on Fuzzy Travel that were categorized under this location.

Blogs (2)

DWARSKERSBOS
October 23, 2012 - Velddrif, South Africa
Die langnaweek van 21 - 24 September het ons saam met Kenny en Wilna White en Neville en Sonja Brand gaan kamp by Dwarskersbos.  Kenny- en Neville hulle is lede van die Tygerberg Karavaan Park en ons het as gaste saam met hulle gaan kamp.  Ons het baie nuwe mense ontmoet en alhoewel die staanplekke vol onkruid en lang gras was, het ons nog steed die naweek terdee geniet.   
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

KUIFKOPVISVANGER - Paasnaweek 5 tot 9 April 2012
April 9, 2012 - Velddrif, South Africa
 Paasnaweek het ons deurgebring by Kuifkopvisvanger by Velddrif.  Kuifkopvisvanger is op 'n plaas by Velddrif gelee.  Die kampeerarea is op die oewer van die Bergrivier gelee en is baie rustig.  Die manne het elke dag hulle lyne uitgegooi en Elf gevang.  Gedurende die somermaande is hierdie gedeelte van die rivier sout en gedurende die wintermaande is die water vars.  Ons het die Rugby tussen die Stormers en Highlanders by die Rivera Hotel gaan kyk en ook die Saterdagmiddag 'n draai in...
By Wilna in Wilna en Koos Lourens

Map

Click on a pin to explore travel experiences from that location.

Loading...

Cape Town Durban Johannesburg Pietersburg Plettenberg Bay Pretoria Richards Bay Soweto Strand Wildernis

Do you also want a free travel blog on Fuzzy Travel? Register it now!