KONINGSKOP - CITRUSDAL

December 25, 2012 - Citrusdal, South Africa

 Die naweek 14 - 17 Desember 2012 ('n lekker lang naweek), het ons saam met goeie vriende en ook my dogter en haar man, (Chris en Daniele Sandmann), by Koningskop naby Citrusdalgaan kamp.  Ons was 17 mense bymekaar en die naweek was baie lekker veral om tyd te kon spandeer met familie en vriende.  Bo-op die Piekenierskloofpas draai mens regs by die Paleisheuwel padaanwysing afdraai en sowat 18 km verder, waarvan ongeveer 10km grondpad is, is Koningskop gelee.


Pictures

IMG_0282
IMG_0027
IMG_0100
 
 
Fuzzy Travel · Next »
Create blog · Login