KUIFKOPVISVANGER - Paasnaweek 5 tot 9 April 2012

April 9, 2012 - Velddrif, South Africa

 Paasnaweek het ons deurgebring by Kuifkopvisvanger by Velddrif.  Kuifkopvisvanger is op 'n plaas by Velddrif gelee.  Die kampeerarea is op die oewer van die Bergrivier gelee en is baie rustig.  Die manne het elke dag hulle lyne uitgegooi en Elf gevang.  Gedurende die somermaande is hierdie gedeelte van die rivier sout en gedurende die wintermaande is die water vars.  Ons het die Rugby tussen die Stormers en Highlanders by die Rivera Hotel gaan kyk en ook die Saterdagmiddag 'n draai in Velddrif se  bekende Bokkomlaan gaan maak.  Dit was 'n heerlike naweek wat ons met die kinders en met die Waits gespandeer het.


Pictures

Paasnaweek 2012
Paasnaweek 2012
Paasnaweek 2012
Paasnaweek 2012
 
 
Fuzzy Travel · Next »
Create blog · Login