CALEDON SPA

June 22, 2012 - Caledon, South Africa

 Die naweek van 22 - 24 Junie 2012 spandeer ek, Koos, Julia en George die naweek by Caledon Hotel en Spa.

Caledon is ongeveer 1 en 'n halveer se ry vanaf Kaapstad en ons ry deur Somerset-Wes met die pragtige Hottentots Holland Berge op die agtergrond, oor Sir Lowry's pas en die prentjie mooi uitsig van Elgin, Grabouw en Houwhoek.  Op die agtergrond le die Klein Swart Berge en die omgewing is groen en skape met hul lammers, wei rustig langs die pad.

Dit was 'n heerlike rustige naweek wat ons saam met ons vriende spandeer het.


Pictures

IMG_1817
IMG_1831
IMG_1839
IMG_1850
 
 
Fuzzy Travel · Next »
Create blog · Login