DWARSKERSBOS

October 23, 2012 - Velddrif, South Africa

Die langnaweek van 21 - 24 September het ons saam met Kenny en Wilna White en Neville en Sonja Brand gaan kamp by Dwarskersbos.  Kenny- en Neville hulle is lede van die Tygerberg Karavaan Park en ons het as gaste saam met hulle gaan kamp.  Ons het baie nuwe mense ontmoet en alhoewel die staanplekke vol onkruid en lang gras was, het ons nog steed die naweek terdee geniet.   


Pictures

IMG_0097
IMG_0104
IMG_0121
IMG_0123
 
 
Fuzzy Travel · Next »
Create blog · Login