Wilna's profile

Wilna

About us

Wilna en Koos Lourens.

Woon in Bothasig, Kaap. Ons gebruik hierdie blad om ons reise en vakansies en ook plekke wat ons op ander tye besoek, aan te teken.  Sodoende kan ons gereeld daarna kyk wanneer ons terug verlang na al die wonderlike plekke wat ons besoek het en die ervarings wat ons ondervind het.  Julle is welkom om dit met ons te deel.

About our trip

Ek en Koos gaan vir 'n maand toer met die boswa vanaf Bothasig tot Krugerwildtuin.  Watter ander land is mooier as Suid-Afrika (alhoewel ons nog nie ander lande besoek het nie).  Ek weet net dat Suid-Afrika die mooiste mooiste land is!!!!

Visited countries

South Africa. (1 country, 1%)

World map with visited countries
Map generated by World66.
Fuzzy Travel · Next »
Create blog · Login